Daar Is ‘n Boom

Artist
The Brothers Streep
Released
2006
Genre
Comedy
  1. Daar Is ‘n Boom -:-- / 02:18

Words and Music by
DYLAN HICHENS AND SIMON VAN WYK

Daar is ‘n boom en die boom is groen (grasgroen)
en daar is jy
Jou het my hart en die boom is mooi
en eendag sal ons die boom klim

Ek will jy ‘n liedjie sing
want jy het my asem vang
Jy en jou mooi bloedrooi rokkie
ek wil met jou sokkie
Daar is ‘n a boom en die boom is groen
en daar is jy

Daar is die son en die son is geel
kyk hoe die son skyn
Dit skyn vir jou en die boom is mooi
en daagliks sal ons kyk vir die son

Ek will jy ‘n liedjie sing
want jy het my asem vang
Jy en jou mooi bloedrooi rokkie
ek wil met jou sokkie
Daar is die is son en die son is geel
Kyk hoe die son skyn (vir jou)

Daar is die see en die see is blou (potblou)
kyk na al die visse
Hulle glimlag en die boom is mooi
en ons sal langarm na die strand

Ek will jy ‘n liedjie sing
want jy het my asem vang
Jy en jou mooi bloedrooi rokkie
ek wil met jou sokkie
Daar is ‘n die see en die see is blou

en jy is ‘n boom met my